6 Blue Tide
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Arum Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
6 Blue Tide bied rustige en gerieflike verblyf in 'n moderne, sjiek woonstel op die tweede verdieping van 'n kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel spog met stylvolle dekor en 'n rustige atmosfeer.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi met 'n UPS-rugsteunkragstelsel is beskikbaar.
Die skuifdeur in die leefarea bied toegang tot 'n klein stoep met sitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig op Tafelberg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 37 Arum Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 Blue Tide het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Arum Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang