Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Edensands

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lynette N
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great stay. Very affordable and comfortable. Wonderful. Very friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Die uitsig en woonstel is pragtig. Net oorgeslaap, baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig, al wat jy hoor is die see met 'n ongelooflike mooi uitsig oor die see. Ja dankie, die uitsig is ongelooflik mooi. Kan vêr oor die see sien. Jy ervaar en raak bewus van die Here se almag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Ons het baie lekker gebly. Mooi uitsig oor die see. Die strand is lekker naby en winkelsentrums is ook loopafstand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Kom kyk gerus na die juweel van 'n plek! Ek sal terugkom net vir die uitsig, genade dis mooi. Die kwaliteit van die beddens en linne is uit die boonste rakke. Dis skoon en netjies en alles wat jy nodig het. Ek sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thasarathan N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Relaxing, safe and beautiful area. I have enjoyed every moment of my stay at number 6 Edensands. Between the booking agent and the owner John everything from the onset to the end of my stay was perfect. The setting, more especially the evening, with the fresh sea breeze was captivating. My only regret was that I did not book longer. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons kom weer terug om Lekke te bly. Baie lekker gebly dankie. Die uitsig is fantasties mooi, die omgewing is stil genoeg en die swemstrand is sommer loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker. Baie lekker, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Kort maar lekker. Baie mooi see-uitsig en netjiese komplex. Waarde vir geld, sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sevendra S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

John is an amazing host! Excellent service by John.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZDYyMmE1LTllNTQtNDM0Ny1iMzliLTU3OWY1OGY0ODdjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 69 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.100069873629 30.859367334988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang