LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+19

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Daneo R
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Baie gerieflik vir werkers. Die mans het dit baie geniet en sal weer daar bly moet hulle volgende resies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

We had a great time together as a family. We had a great time together as a family. Lovely place, I would definately go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathys
6 Elgin House
Thank you for the kind words. You are most welcome back!

Stephan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Perfek vir plaaslike besoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathys
6 Elgin House
Dankie. Kom weer gou!

Erika S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die kuier is loopafstand van die see en Zipline af. Dankie vir die tandestokkies . Ons het lekker gebly. Sal weer daar wil huur in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het heerlik as 'n gesin saam gekuier! Dit was presies die tipe blyplek wat ons wou hê! Alles was perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Gemaklik, skoon en gerieflik – perfek geleë en het dit baie geniet! Ons het ons verblyf by 6 Elgin House baie geniet! Die plek is gemaklik, netjies en goed toegerus, met alles wat ons nodig gehad het. Dit is ook naby aan al die geriewe, wat dit baie gerieflik maak. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantall G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Perfect. Ons het fantasties gebly, was wel baie op en af, maar om te weet ons het 'n huis toe elke aand en gemaklik geslaap, asook net skoene uit skop en ontspan, alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surette L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlike en rustige vakansie. Ja, baie lekker gebly. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus N
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie sentrale ligging met see uitsig. Groot en netjiese eenheid wat aan ons behoeftes as groep voldoen het. Gasheer was vriendelik en het dadelik gereageer toe daar 'n klein probleempie met een van die stortkoppe was en dit vervang. Beveel hierdie eenheid met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief aanbeveel. Heerlik gebly, wonderlike ligging, en baie gehou van braai op stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mathys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0cc27f65cdf773be57f7345ba3e6383bde9eba57432e42e49ff32e1b66497942afa456fd185ded20169bb2b053e59c16ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 5 Upper Cross Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1835885005 22.154273024613