Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Garland Road

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garlandweg 6, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 875 R1 406 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

6 Garland Road is troeteldiervriendelik en in Sheffield Beach aan die Dolfynkus geleë. Besienswaardighede in die area sluit Harold Johnson Natuurreservaat, Prince's Grant Gholflandgoed, Dolfynkus-strande en Sibaya Casino in.

Die huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 5 kinders (onder 12 jaar). Dié selfsorgverblyf beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en motorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 2 yskaste, stoof, oond en mikrogolf. Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, lugversorging in 2 kamers, 'n TV, DStv, kroegarea, wasmasjien, plafonwaaiers en veilge parkeerplek in.

’n Skoonmaker woon op die perseel en die verblyf word daagliks skoongemaak van Maandag tot Saterdag, behalwe op openbare vakansiedae.

Doendinge in die omgewing sluit swem, gholf, visvang, snorkel, skuba en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Garland Road sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir 6 Garland Road
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 599

Jaar gelys 9

Ligging

  • Garlandweg 6, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 6 Garland Road het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 875
R1 875 R1 406
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 875
R1 875 R1 406
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garlandweg 6, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe631b17cb2864353039e9c8cb7bdf3389749cc0b734975ff9b66b2c19887e9038d952d5473b9739b738ff6b604f3309f1e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 875 nouVanaf R1 406 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 6 Garland Road Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.49527 31.24168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem