6 Garland Road
11 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Garland Road, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Garland Road is troeteldiervriendelik en geleë in Sheffield Beach langs die Dolphin Coast. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Harold Johnson Natuurreservaat, Prince's Grant Gholflandgoed, Dolphin Coast-strande en Sibaya Casino.
Die huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 5 kinders (onder 12). Die selfsorg-akkommodasie bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n motorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 2 yskaste, 'n stoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, swembad, lugversorging in 2 kamers, WiFi, slim-TV waar gaste met hul eie DStv-stroom kan koppel, kroegarea, wasmasjien, plafonwaaiers en veilige parkering.
Daar is 'n inwonende huishoudster. Daaglikse skoonmaakdienste word van Maandag tot Vrydag gedoen, uitgesluit openbare vakansiedae.
Doendinge in die omgewing sluit in swem, gholf, visvang, snorkel, skubaduik en stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 579
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 6 Garland Road, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Garland Road het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Garland Road, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang