6 Key Largo
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Key Largo 6, Topham-weg 5, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R998R898 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
6 Key Largo is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in 'n veilige en luukse kompleks in Doonside aan die Suidkus. Die woonstel met 'n uitsig oor die see.
Hierdie eenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders, of 3 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is nie geskik vir 5 volwassenes nie.
Die hoofslaapkamer het 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kamers is met plafonwaaiers toegerus, en daar is ook lugversorging in die leefarea. 'n Opvou-slaapbank is in die sitarea beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word.
Die sitkamer het 'n TV met 'n internetverbinding vir Netflix maar gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik.
Die leefarea lei na 'n balkon met see-uitsig. Daar is 'n motorafdak voor die eenheid. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n tennisbaan, klein gimnasium, muurbalbane en 'n waskamer. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand waar gaste kan duik, branderplankry en sweefski.
Slaapplek
’n Bespreking by 6 Key Largo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Eurika Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 95
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Key Largo 6, Topham-weg 5, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Doonside Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Key Largo 6, Topham-weg 5, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom