6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 King Fisher, Beach Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel is in die gewilde Beacon Point by Die Punt in Mosselbaai geleë. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n dubbelbed. Linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien. Daar is plafonwaaiers en verwarmers in al die kamers.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Dit het 'n skouspelagtige uitsig oor die oseaan. Die woonstel het ook 'n motorhuis.
'n Gratis pendeldiens na sekere restaurante is beskikbaar.
Die woonstel is net 2,2 km vanaf die Pavilion-swemstrand en 1,1 km vanaf die Poort-getypoel wat deur talle restaurante en winkels omring is.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 King Fisher, Beach Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 King Fisher Beacon Point het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 King Fisher, Beach Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang