Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 on First

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 6, Heatherdale, Akasia, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

6 on First bied veilige selfsorgverblyf in 'n pragtige tuin in Akasia, Pretoria.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n slaaparea, kombuisarea, sitarea en 'n badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort. Die eenheid het 'n gasgeiser wat verseker dat daar altyd warm water is.

Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die leefarea wat 'n etenstafel met 2 stoele en 'n bank voor die platskerm-TV het. Gratis WiFi en 'n groot lessenaar is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n ruim, gemeubileerde onderdakstoep met 'n uitsig oor die tuin.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en daar is veilige parkeerplek. Gaste is naby plaaslike winkels, die plaaslike hospitaal, Tshwane Universiteit van Tegnologie, Onderstepoort en die Rosslyn Industriële area.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 on First sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 6 on First
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Eerste Laan 6, Heatherdale, Akasia, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 6 on First het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 6, Heatherdale, Akasia, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA511c41561654c347d911db3616326ec6bd3e1d20657adae82e1e76a01bfaf34eca5f8a1813474a7d3451040a6d27b31a1e03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 6 First Avenue Heatherdale, Akasia 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.665048905247 28.117856147994
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem