Sandton Akkommodasie by 6 On Morris Guest Lodge | LekkeSlaap
+12
+12

6 On Morris Guest Lodge

B&B
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

6 On Morris Guest Lodge word omring deur die boomryke voorstad Woodmead. Die huis self is geleë in 'n vreedsame ontwerperstuin.

Dié B&B bied 8 luuks ontwerpte suites. Elkeen van ons suites het koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n kluis, 'n platskerm-TV en WiFi.

Ons geriewe sluit ook 'n swembad, 'n pendeldiens (op aanvraag), lugversorging, 'n eetarea, wasgoeddiens, onderdak-parkeerplek, 'n elektriese heining en CCTV-sekuriteit in.

Ons is na aan al die belangrike hoofweë sowel as Sandton, Fourways, Rivonia, Randburg, Midrand en Kyalami.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir 6 On Morris Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink 6 On Morris Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morrisstraat-Oos 6, Woodmead, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYjZkMGM4LWJlOTktNDNiMy1iNGQxLTFmNjMwODgzMzIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 6 Morris Street East Woodmead 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.043959 28.06836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za