Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Sawubona

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Zimbali Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 11

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir 6 Sawubona
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Ina E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina E
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, rustig en veilig.

Het baie lekker vakansie gehou. Was net sleg dat daar elke weeksdag verfwers was, wat die buitekant van die eenheid geverf het. Nie geskik vir peuters a.g.v. trappe en dammetjie nie, maar ons kinders is gelukkig al bietjie groter. Was heerlik om die bokkies en apies vanuit die eenheid dop te hou wat naby die eenheid gewei het. Eenheid was baie netjies, en dame wat eenheid daagliks kom skoonmaak het was baie vriendelik. Badkamers is ruim en meubels in goeie kondisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thea S
Gesin met tieners

Ontspanne en toegang tot baie fasiliteite.

Die eenheid was baie skoon en netjies en in 'n goeie ligging. Daar kort ongelukkig bietjie instandhouding - bv. die een kamerdeur wil nie ordentlik toemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathi L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nathi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location but disappointing interior.

Chalet is well located within this 5 star estate. The house itself was disappointing - very average inside and fittings/furniture very old and worn out. Main bedroom bed was very uncomfortable. The third bedroom is basically a shack. Appliances and furniture need urgent upgrade. Gold Cart added a nice touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloria K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria K
Besigheidsreis

Fantasties.

My baas het gesê dat die plekkie baie netjies was, baie spasie, baie netjies. Was baie lekker dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Estate VIllas, Langs Forestwood-rylaan, Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MGMwM2E0LTE0MGQtNGI1Zi1hNDllLWM3N2NlMGFmN2UzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Forest Estate VIllas Off Forestwood Drive 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.553878 31.197996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem