5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Forest Estate VIllas, Off Forestwood Drive, Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Sawubona bied luukse, ruim en privaat selfsorgverblyf in 'n pragtige inheemse kuswoud-omgewing. Hierdie chalets is in die hartjie van die internasionaal bekroonde Zimbali Coastal Resort se woudlandgoed geleë.
Dié dubbelverdieping-chalet het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 groot slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk en 'n kleiner derde slaapkamer met 1 enkelbed. .Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Elke chalet beskik oor DStv en braaigeriewe. 'n Gholfkarretjie met 4 sitplekke word aan gaste voorsien waarmee hulle op die landgoed kan rondry.
Gaste het toegang tot 'n privaat swembad binne die kompleks wat uit 21 huise bestaan. Hierdie chalets is ook naby Zimbali-oord se algemene swembaddens met toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Forest Estate VIllas, Off Forestwood Drive, Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Sawubona het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Forest Estate VIllas, Off Forestwood Drive, Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang