6 Stemmet Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

6 Stemmet Lodge is in die hartjie van Hermanus geleë en is net 'n entjie vanaf die wêreldbekende kranspaadjie en Hermanus se onderdorp met verskeie restaurante, kafees en winkels.

Verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 gaste, asook in 3 gaste-eenhede. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, haardroër, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Ontbyt word in die hoofhuis teen ekstra koste bedien. Gaste het toegang tot die swembad met sonstoele. Daar is ook verskeie voëlsoorte in die rustige tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Spaans

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 6 Stemmet Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za