Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Sunrise Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 598

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir 6 Sunrise Beach
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lee-ann N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann N
Gesin met klein kinders

Die woonstel was toegerus met alles wat jy benodig!

Christene was altyd beskikbaar om te help. Die woonstel het alles ingehad wat jy vir 'n vakansie benodig. Dit was sommer loopafstand tot op die strand. Goed geleë!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Sunrise Beach se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Ons is jammer oor jou gevoel oor die ligging van die eenheid.

6 Sunrise Beach
Ellen F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Alles was wonderlik, mooi see-uitsig. Dit was net die TV. Ons kon glad nie DStv kyk nie, so ons het nie eers die TV aan gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Sunrise Beach se terugvoer

Jammer oor die TV, gelukkig kon julle die heeltyd na die wonderlike see uitsig staar. Die TV is nou uitsorteer.

6 Sunrise Beach
Gerhard S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

TV, internet wat werk. Baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Sunrise Beach se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Die eenheid is een van ons beste eenhede.

6 Sunrise Beach
Natalie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met vriende

Die woonstel is uitmuntend wat alles aanbetref - braai, ontspan, lugversorging, kombuistoebehore, DStv etc.

My enigste klagte is die feit dat daar net een garage was en die remote op die hek het nie gewerk nie en twee honde het opgeëindig op die highway na Durban.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

6 Sunrise Beach se terugvoer

Middag Natalie, baie dankie vir die resensie. Ek het gehoor die hek was buitewerking, maar dit is gelukkig nou reggemaak. Groete

6 Sunrise Beach
Hugh D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker groot woonstel, met 'n pragtige see-uitsig, pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 815
R1 815 R1 361
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 361
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 815
R1 815 R1 361
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 35, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7786b827e30319e3d3baa8b4509c71e74b092702665eade9b669a3976894280232013152777f2dbc6539eb8431d9493347a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 815 nouVanaf R1 361 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 35 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.5892568 31.1725493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem