4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herold's Bay, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
603 @The Herolds is geleë in Heroldsbaai, 'n strandoord naby George in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek soek binne loopafstand van die strand, die nabyheid van die George-lughawe (9 km), verskeie pragtige gholfbane, en binne maklike bereik van verskeie pragtige stranddorpe, wandelroetes, gesinsgerigte en adrenaliengevulde buitelugaktiwiteite of ontspanning by enige van die nabygeleë spa's.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek vir 4-6 gaste, 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is ingerig met 'n stort. 2 opvoubare bykomende enkelmatrasse is beskikbaar (slegs vir kinders) in die oopplan-leefruimte.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en stoele, 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, Nespresso-masjien en skottelgoedwasser. Daarbenewens is daar 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.
Veilige parkering en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan 'n buitelugmaaltyd op die balkon met ongelooflike uitsigte geniet en kan kies om die dag op die strand deur te bring of 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad te geniet terwyl hulle by die gemeenskaplike braai-area braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herold's Bay, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 603 @The Herolds het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herold's Bay, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang