606 Burmeister
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Burmeister Circle, Unit 606 Burmeister on Park, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 001 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
606 Burmeister is 'n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Burmeister on Park-kompleks in Milnerton. Dit bied gemaklike en gerieflike verblyf en die helder en verwelkomende interieur maak dit ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers wat 'n ontspanne basis in die omgewing soek.
Hierdie woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kas, terwyl die gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n oulike balkon met see-uitsigte. Gaste kry 1 veilige parkeerplek met 'n hek, en die woonstel bied maklike toegang tot die strand, plaaslike winkels, restaurante en die Milnerton Gholfklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 9 Burmeister Circle, Unit 606 Burmeister on Park, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Burmeister Circle, Unit 606 Burmeister on Park, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang