- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 61 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
61 on Camps Bay Gastehuis is sentraal geleë in die luukse voorstad Kampsbaai, oorkant die pad van die Houghton-trappe wat na die stil en afgesonderde Bali-strand lei. Die gastehuis is stapafstand van Kampsbaai-strand, sowel as gewilde restaurante en kafees langs die strandpromenade.
Verblyf bestaan uit 7 ruim en helder gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. 2 van die kamers is toegerus met 'n kombuisie wat geskik is vir die voorbereiding van ligte maaltye. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, WiFi, plafonwaaiers, verwarming en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers maak oop na 'n balkon of die swembaddek.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, sonterras en swembaddek, ideaal vir ontspanning. 'n Groot eetarea is beskikbaar en kan omskep word in 'n konferensieruimte wat tot 25 gaste akkommodeer. Veilige parkering van die straat af word voorsien.
Die gastehuis is 'n kort rit vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad se middestad, Clifton-strande, Tafelberg-kabelkar, die Twaalf Apostels en Seinheuwel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 61 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink L X I Camps Bay het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang