61 On Ireland

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

61 On Ireland is 'n pragtige rotsdorp, aan die buitewyke van Polokwane se sakekern, in 'n stil woonbuurt, tog is dit steeds naby al die geriewe en winkels. Dié luukse instansie is geleë in die hartjie van dié streek en is 'n gunsteling onder sakereisigers. Die luisterryke tuin met al sy fonteine en dammetjies bied 'n ontspanne atmosfeer en al sorg vir pragtige foto's.

Ons bied verblyf in 5 lieflike suites. Elk van ons suites is ingerig met moderne meubels en art deco-afwerkings, en beskik oor alle noodsaaklikhede. Dit sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie (vir jou eie rekening) wat goed toegerus is, en koffie- en teemaakgeriewe in. Rook is verbode in die kamers, maar daar is aangewese rookareas buite op die privaat patios of by die rotskroeg en swembaddek. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie toegerus is vir selfsorg nie.

Vir ekstra gemoedsrus voorsien ons parkeerplek van die straat af. Ekstra geriewe sluit 'n wasgoeddiens, pendeldiens (indien dit vooraf gereël word) en WiFi-toegang in. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Polokwane is die stedelike middelpunt van Limpopo en die belangrikste stad noord van Gauteng. Die area bied 'n oorvloed doendinge vir avontuurlustiges, dierparke en sportstadions en word gesien as een van die beste jag-bestemmings in Suid-Afrika.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 61 On Ireland gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za