64 Fleur Park
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jan 2021 tot 31 Jan 2021.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fleur Park 64A, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
64 Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid in ’n vakansiekompleks teen die kus in Gordonsbaai. Die huis het slaapplek vir 9 gaste en dis net om die hoek van die hawe.
Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het ook elkeen 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkeldagbed in die leefarea. Die hoofbadkamer is en suite en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolf.
Die leefarea langsaan het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het houtmeubels waarop gaste kan ontspan.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig voor die eenheid. 64 Fleur Park is 8 km vanaf Strand Gholfklub, en 10,5 km vanaf Somerset Mall.
Die kompleks is ook naby verskeie restaurante en ander kroeë in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by 64 Fleur Park sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Fleur Park 64A, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
- Gaste dink 64 Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fleur Park 64A, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom