66 @ The Dunes
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Main Street, Unit 66 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
66 @ The Dunes is 'n pragtige en toegeruste dubbelverdieping-selfsorgeenheid in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand. Die oord is 8 km vanaf Plettenbergbaai langs die N2 op pad na Gqeberha (Port Elizabeth). Dit spog met 'n Blouvlagstrand en 'n splinternuwe stranddek waar gaste skemerkelkies kan geniet. Die strand is 'n kort entjie se stap deur die inheemse woud en gaste kan die 2 swembaddens en pragtige tuine in die oord geniet.
Die eenheid is geskik vir tot 4 volwassenes en 1 kind en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, stoof, oond, eetegrei en breekware toegerus, Daar is 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die sitarea.
Die eenheid het 'n privaat tuin en 'n beskutte braai-area met 'n ingeboude braai. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 280
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Main Street, Unit 66 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 66 @ The Dunes het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Main Street, Unit 66 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang