66 on Adderley
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 66 Adderley street, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
66 on Adderley bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in George, Wes-Kaap – ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens, waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet het. Die oorblywende slaapkamer bevat 'n dubbelslaapbank, en die tweede badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 10 sitplekke langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, gratis WiFi en 'n kaggel vir kouer nagte. Die eiendom is toegerus met 'n omsetterstelsel om ononderbroke krag tydens beurtkrag te verseker.
Buite het gaste toegang tot 'n braai- en boma-area met uitsig oor die tuin.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 66 Adderley street, George, 6529, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Adderley street, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang