Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

677 Hornbill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 677, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

677 Hornbill is 'n klein tweeslaapkamerhuis in die Marloth Park-bewarea. Dié wildstigting is baie gewild en grens aan die Suidelike Krugerwildtuin. Wilde diere loop vry rond en dagbesoeke deur diere soos vlakvarke, sebras, koedoes en kameelperde is algemeen.

Hornbill het 2 baie ruim en suite-slaapkamers. Albei het lugversorging. Die boonste kamer het 'n dubbelbed en die onderste kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Alle linne, handdoeke en geriewe is beskikbaar en daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens.

'n Klein TV-kamer is beskikbaar met 'n slaapbank vir kleiner kinders. Daar is DStv-koppelpunte, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. OpenView DStv-kanale is beskikbaar asook WiFi. Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg.

Buite is 'n ingeboude onderdakbraai. Daar is ook 'n plonspoel en lapabraai as jy saans om die vuur wil sit en na die bosgeluide wil luister.

Slaapplek

’n Bespreking by 677 Hornbill sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir 677 Hornbill
Netheid
3.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Jaar gelys 14

Ligging

  • Hornbillstraat 677, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink 677 Hornbill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 677, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcacb0f70d3ee141a552a7b483faca8d921d222595af61e52f0870080562cf53b06354f158eb46522e8d0e6c448d70fbcf32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 677 Hornbill Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35723156996 31.762606501579
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem