Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House on 9th

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 68, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 475 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Beach House on 9th is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus. Dié dorp is 'n bekende vakansiebestemming aan die Wes-Kaap se suidkus.

Dié huis is geskik vir 9 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, asook 'n kuierarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak het.

Daar is 'n TV met DStv-kanale en Wi-Fi in die sitarea. Gaste kan met hul eie Netflix-rekening inteken. Die stoep het 'n ingeboude braai en 'n etenstafel en die sitarea het 'n kaggel.

Beach House on 9th is binne stapafstand vanaf die strande, Lizette's en Hopside Down.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermanus Homes
Holiday

Eiendomme 17

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9de Straat 68, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House on 9th het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 475
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 475
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 68, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMTg4YjdkLWNhY2QtNDBiOC04NDVlLWY4ODY1MGUwYTlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 475 per nag (plek vir 9) 1 5 1 4 68 9th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.406926 19.276608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang