LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 69 Berg Street | LekkeSlaap
+22

69 Berg Street

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 69, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel is teen die berg in die stil dorpie Gordonsbaai geleë. Die woonstel het pragtige see-uitsigte, smaakvolle meubels, en is in die hartjie van die dorp se ouer gedeelte geleë, net 400 m van die strand af.

60 Berg Street het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, en eetgerei en breekware in die kombuis. En die oopplan-sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel het ook 'n klein tuintjie en daar is parkeerplek agter 'n elektriese hek. Gaste is ook welkom om gebruik te maak van die swembad en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir 69 Berg Street
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bergstraat 69, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 69 Berg Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 69, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMGUyYjAzLWUzYTctNDI4NC04ZTliLWE4MmU1ZWQ4MGNkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 69 Berg Street Gordon's Bay 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.161032 18.869675
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!