LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+63
Selfsorg in Montana

7 @ Brainline   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

7 @ Brainline is op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Montana geleë en bied lieflike selfsorg-eenhede, net 15 km vanaf Pretoria se middestad.

Daar is 8 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede het enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word, koningingrootte-beddens en slaapbanke. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.

Elke eenheid is modern ingerig en het 'n privaat kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi en TV's met sekere DStv-kanale is ook in die eenhede beskikbaar.

7 @ Brainline is 1 km vanaf die Montana Crossing-sentrum en 2 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum en verskeie ander winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lianie E
5.0
Huis weg van die huis. Dis altyd so lekker om hier te bly. Dis veilig en stil. Die sekuriteit is vriendelik en mens slaap rustig hier. Sal die plek aa...
Sien meer
Okt 2026
Werner V
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies. Heerlike rustige atmosfeer.
Sep 2026
Soreta S
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflik gebly en veilig. Heerlike en rustige blyplek en veilige omgewing. Heerlike speelpark vir kinders.
Aug 2026
Rone V
5.0
Baie goed. Lekker gebly, goeie diens. Eenheid is baie skoon, net die dubbelbed se 1 poot is afwesig so bed het 'n wobble.
Jul 2026
Anneline V
Saam met vriende
5.0
DIENS EN VERBLYF WAS PUIK. RUSTIGE OMGEWING. VEILIG EN BAIE SKOON EN NETJIES. DIENS WAS OOK PUIK.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Coleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 7 @ Brainline het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek

215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe500d913a99ddd01b150eb1f99810f57174ec12c2ad7c36bfa2a9d8e640d24844aacdb3c592569cec863b5cf5ee7f9181bff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 215 Veronica Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.671679641576 28.237740597553