Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 @ Brainline

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir 7 @ Brainline
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riekie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

My huis ver van my huis! Ek voel so tuis!

Heerlik gebly! Altyd skoon en netjies! 'n Uitmuntende gasvrou/bestuurderes is altyd bereid om 'n ekstra myl te loop en uit te help. Dankie vir dit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willmine L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmine L
Enkelreisiger

Heerlik, stil en ruim.

Wat 'n wonderlike plekkie, ruim, skoon, lieflik 'n klipgooi van die hospitaal af, ek sal beslis weer daar aanklop in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleinhoewe met 'n verskil.

Heerlike veilige rustige verblyf in Montana. Voorwaar 'n oase in Montana. Kamer heerlik ruim en skoon. Beslis weer vir ons!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rija L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rija L
Enkelreisiger

Heerlike kamer met al die geriewe wat mens sal nodig kry as jy langtermyn bly.

Het heerlik gebly. Alle toebehore soos yskas, mikrogolf ens. is van die beste gehalte. Daar is 'n heerlike TV-kamer waar jy kan gaan ontspan. Al die ligte werk tydens loadshedding. Die enigste voorstel wat ek kan maak, is dat daar 'n waaier in die TV-kamer gesit word. Verder is alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roneldi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roneldi V
Saam met vriende

Skoon, netjies en veilig.

Baie lekker gebly, geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! 'n Werklike lafenis vir die siel.

Baie lekker. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerigte, skoon en rustige tyd geniet.

Ons het moeg by (7 @ Brainline) aangekom na ongeveer 31 uur op 'n bus, vliegtuie en lughawens. Wat 'n plesier om daar goed ontvang te word deur Lerato en ander. Kon rustig slaap tot ons beter gevoel het. Alles was net reg. Dit was ons derde of 4de keer daar en nog nooit iets negatief beleef nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry P
Gesin met tieners

Relaxing.

Quiet, peaceful, staff were friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry P
Gesin met tieners

Peaceful, restful, and fulfilling.

Would recommend 7 @ Brainline, which is not far from Kolonnade Shopping Mall. It is located in a very quiet area and is comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D
Gesin met tieners

Baie netjies.

Die eenheid was baie netjies en goed ingerig. Dit bied goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurice J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek en netjies.

Van die hekwag wat ons vriendelik ontvang het tot die kamer se ligging en uitsig was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir besigheid.

Goed geleë, ruim en gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met tieners

Rustigheid in die gejaagdheid van stadslewe.

7@Brainline se personeel het met aankoms ons baie tuis laat voel. My gesondheid laat my nie toe om rond te rits in die dorp nie, so die ligging van die gastehuis is perfek en naby aan winkels sou mens moet ry. Die eenheid is ruim, stylvol en modern gemeubileer. Die badkamer is asemrowend mooi. Gedurende loadshedding akkommodeer hulle die gaste met ligte wat aanbly. Die koffiewinkel op die gronde is binne loopafstand van die eenheid en bied 'n wye verskeidenheid tuisgebak en heerlike koffie. Coleen en haar personeel is vriendelik en professioneel en stap elke keer die ekstra myl vir hulle gaste. 7@Brainline eenheid 3 is ons gunsteling! Sal vir seker terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag

Baie vriendelik ontvang deur sekuriteitswag. Kamer was baie groot en ruim. Geen loadshedding probleme nie. Perfek gewees vir ons wat net een aand oorgeslaap het. Nog beter as jy vir langer sou wou oorslaap. Ten volle toegeruste kombuis met wasmasjien. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry P
Gesin met tieners

Baie rustig en almal was baie behulpsaam en vriendelik.

Die hele area is rustig en almal was baie vriendelik. ,Met aankoms baie professioneel en daagliks gevra of daar iets is wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard N
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en perfek vir famielies met kinders.

Kinders het baie spasie gehaad om te speel en ons kon braai as 'n famielie en als saam doen. Ons was twee gesinne en Ouma en Oupa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, ontspanne en lekker.

Besonders en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo G
Gesin met tieners

Brilliant stay, Sibusiso is the most friendly and helpful guard to welcome us for our stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro N
Enkelreisiger

Ek het by familie en vriende in die area gekuier.

Goed vir mense wat in die area moet werk/kuier by vriende/familie. Die verblyf is nie naby enige toeristebestemmings nie, maar is skoon, netjies en sentraal geleë in die Noorde van Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leannie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leannie M
Gesin met klein kinders

Gerieflike, veilige verblyf.

Ons is vriendelik ontvang deur sekuriteit. Die eenheid was goed ingerig, silwerskoon en pragtig. Als en meer wat ons as gesin kon nodig hê vir ons verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Enkelreisiger

Beste plek ooit!

Ek sal vir seker weer daarheen teruggaan. Veilig, silwerskoon, gerieflik en ruim! Waarde vir geld en vriendelike en behulpsame diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Gesin met tieners

Uitstekend. Wens ons was vir meer nagte daar.

Ons het baie lekker gebly. Die wooneenhede is baie netjies, skoon en het alles wat 'n mens nodig het vir jou selfsorgverblyf. Ons sal volgende keer vir seker langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons slaap gereeld oor by hul. Eenhede is skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag.

Ons bly gereeld hier. Perfekte ligging en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria P
Besigheidsreis

Baie netjies en gerieflik. 'n Spieël by die lessenaar sal baie goed wees.

Baie vriendelike personeel, netjiese terrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Modern, skoon en netjiese verblyf teen 'n sakpas-prys. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moné C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moné C
Saam met vriende

An absolute must-stay!

The units were exceptionally clean and beautiful. The staff was helpful and friendly and we were surprised to receive such quality accommodation for the price. Will absolutely return for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom beslis weer kuier!

Baie vreindelike diens, van die sekuriteitsbeampte by die hek tot by die eenheid self. Baie netjies en ruim! Beslis waarde vir geld en ons sal beslis weer terugkeer vir 'n volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die plekkie so baie geniet.

Die terrein is lekker oop en baie sentraal geleë. Hekwag was awesome, hy het ons dadelik laat tuis voel. Die plekkie is baie nice en sal verseker weer daar gaan bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nancy O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cleanest, biggest, best accommodation. So, so worth staying here.

The security was excellent and having 'power' during loadshedding was an absolute plus. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Spacious and convenient for our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die plekkie is so mooi en netjies.

Dit is 'n pragtige plekkie met 'n goeie ligging, dis naby lekker winkelsentrums en eetplekke. Die plekkie is baie mooi en so geskik vir iemand met 'n rolstoel, dis groot genoeg en goed ingerig. Die kamers is so mooi en die beddens slaap so lekker. Ons sal vir seker weer 7 @ Brainline besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid S
Gesin met klein kinders

Was baie kort, lekker plek om te bly.

Kuier was kort, sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir net een nag 'n lieflike plekkie.

Vir die vierde keer bespreek en elke keer net meer beïndruk. Die Den is 'n lieflike klein rondaweltjie met alles onder een dak wat jy sou nodig kry. Sal beslis aanbeveel. Toerusting in die kombuis is 'n bietjie beperk maar is skoon en netjies. Dankie ons het lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Centralised.

7 @ Brainline is a very safe and centralised stay. It is tidy and also uses green energy if loadshedding is relevant. This stay is also very close to Netcare Montana Hospital if you need a place to stay that is close. The bathroom is beautiful and the living area is great. Overall it is a really good place to stay. The only thing I can say that was an inconvenience is that there was no under roof parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wooneeinheid en tuine was baie mooie en skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond E
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Plek is baie netjies en skoon en het 'n lekker kuierarea, ook vir kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein Y - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein Y
Gesin met tieners

Baie gerieflik en mooi skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melandri D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en waarde vir geld.

Alles was mooi skoon. Die kamer het al oor alles beskik wat ons moontlik sou nodig kry. Een wenk sal wees om 'n spieël te kry nader aan 'n kragprop, anders as dit was dit werklik 'n baie lekker en gerieflike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig en baie sentraal.

Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik. 24 uur-sekuriteit, skoon en netjies, en sonstelsel vir as dit beurtkrag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Heerlike plek in die stad, maar is glad nie stad nie. Dit was ons tweede keer hier. Sal weer en weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelé V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelé V
Enkelreisiger

Ruim, uitstekend toegeruste eenheid, in mooi, groen omgewing.

Alles wat mens nodig het, én meer. Ligte werk, selfs tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos elke keer, pragtig, gerieflik en skoon. Ons gunsteling plekkie in Pretoria.

Baie mooi eenhede. Gefieflik, ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net gebruik vir oorslaap in Pretoria.

Derde keer daar gebly. Alles is pragtig en skoon. Die stort in eenheid 5 bly 'n groot probleem. Julle moet aandag daaraan gee asb. Die gordyn help niks. Vra ook dat daar mooi skoongemaak word by die bankie op die stoep. Ons bly egter baie graag weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters keurige opset en baie aangenaam.

Sekuriteit is uitstekend en die manne by die hek absoluut professioneel en aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die bestes.

Ek en my vrou het dit vreeslik geniet om daar te bly. Alles wat jy moontlik wil hê is in oormaat beskikbaar. Baie dankie. Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha V
Besigheidsreis

Al die personeel het ons vriendelik ontvang vanaf die sekuriteit by die hek tot die eienaar.

Die eenheid waarin ons gebly het was besonder netjies en smaakvol gemeubileer. Daar is moeite gedoen om gaste tuis te laat voel. Die padstal op die perseel het die heerlikste tuisgebakte brood, botter en konfyt. Vele ander items kan daar gekoop word. Die omgewing is rustig en die lapa is heerlik koel. Die eienaar Coleen is 'n natuurlike, vriendelike en gasvrye mens - geen aangeplakte glimlag nie. Daar was deugaans ligte wat aan was gedurende die "load shedding" en ons was nie in donkerte gehul nie. Ek kan bladsye vol skryf, maar ek eindig hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Gesin met tieners

Well done.

Baie netjies en skoon. Smaakvol gemeubileer. Vriendelike en uistekende diens. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Dit is in 'n goeie area. Netjies en rustig, en sekuriteit is baie goed en vriendelik. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elke G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

All perfect!

All perfect! Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L
Gesin met tieners

Fantasties, skoon netjies en alles en meer as wat ons nodig gehad het.

Fantasties, skoon netjies en alles en meer as wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag.

Naby resturante en hoofroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Plek lyk presies soos op die webtuiste. Netjies, skoon. Baie dankie vir die eerlike advertensie en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith C
Saam met vriende

Dit was net lekker.

Baie goeie diens, en Leratho is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Regte huis weg van my huis.

Dit is absoluut die lekkerste blyplek wat ek nog in gebly het. Eenheid 4 is 'n tweeslaapkamerwoonstel met sitkamer en 'n kombuis en eetkamer oopplan asook 'n badkamer en aparte toilet. Alles is in eenvoud saamgestel, nie te klein nie maar net die nodigste en met genoeg geriewe om die blyery aangenaam te maak. Die area is gesetel naby al die nodige winkels, maar so stil dit voel jy is nie in die stad nie maar op 'n plaas en tog is die hoofstraat net 'n kilometer van die plekkie geleë. Ons sal beslis weer van hulle gebruikmaak sou ons weer moet stad toe kom en ek kan gerus hierdie plek aanbeveel vir enige iemand wat net wil afpak, skoene uitskop en ontspan en net tuis voel! Nogmaals baie dankie vir puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suné M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suné M
Gesin met tieners

Baie goed.

Dankie vir goeie en netjiese kamers en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier.

Goed geleë, mooi, natuur, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig, natuur is mooi.

Ruim eenhede. Baie skoon en mooi. Heerlike binne- en buite-spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was heerlik verras. Dis 'n pragtige plek. Baie skoon en ruim en gerieflik. Ons gaan beslis weer daar bespreek.

Ruim gerieflike en netjiese plek. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 @ Brainline se terugvoer

Baie dankie, u spoor ons aan om altyd ons beste te doen. Groete daar.

7 @ Brainline
Hannes V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Gesin met tieners

Baie lekker - ruim en netjies en skoon.

Die plekkie was mooi skoon en netjies. Kamers is nogals ruim. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T
Gesin met tieners

Netjies, skoon, gemaklik, ruim.

Ons het net vir een nag geslaap. Dit was gerieflik. Geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Besigheidsreis

Sal weer gebruikmaak!

Als wat jy nodig het, skoon en netjies. Goeie diens en veilige omgewing. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die doel gedien waarvoor ons dit benodig het.

Dis 'n rustige, netjiese, bekostigbare plek met alles wat ons nodig gehad het. Het net vensters gemis in eenheid 3. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese blyplek. Ons kon net nie die TV gebruik nie, niks wou oopmaak nie.

Die TV kanale wou glad nie oopmaak nie. Ek sou net graag 'n staander of rak of enige iets iets in die badkamer wou hê sodat mens jou klere en badkamertassie op kan neersit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en skoon.

Ons het die. Braaifasiliteite geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, weg van die stadsrumoer.

Netjies en skoon. Mooi en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 @ Brainline se terugvoer

Baie dankie vir u resensie! U spoor ons aan om net beter te doen. Groete vir u!

7 @ Brainline
Jannie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie E
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid op 'n rustige plaas in die middel van die dorp, wat meer wil jy hê?

Die eenheid lyk nuut oorgedoen, en is baie netjies. Baie mooi badkamer, nogal luuks. Kombuis het als wat jy nodig het, en selfs 'n wasmasjien indien jy beplan om lank te bly. Ons het verblyf in Montana gesoek, en daar was nie te veel om van te kies nie. Maar hierdie eenheid sou ons weer kies. Dis op 'n groterige stukkie grond net af Zambezi-rylaan. Die feit dat dit 'n werkende plaas (groente) is maak die atmosfeer baie rustig. Die tafel in die eetkamer kort wel aandag. Hy, en van die stoele, het losserige pote, wat dalk net 'n skroewedraaier en 'n stutplankie kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 @ Brainline se terugvoer

Baie dankie vir u resensie! Ons gaan verseker aandag gee aan daar waar ons kan verbeter.

7 @ Brainline
Andries L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L
Enkelreisiger

Oor die algemeen sal ek die plek beslis aanbeveel.

Kamer was groot en netjies, maar geen bedkassie of bedlampie nie, boonste kamers se AC-eenheid drup konstant op die dak wat slaap bitter moielik maak. WiFi is onvoldoende vir besigheidsdoeleindes weens die aanhoudende onderbreking van die netwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld, behalwe die WiFi wat onstabiel was.

WiFi was maar baie swak en het slegs soms gewerk. Die kamer, diens en netheid was 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gemaklik en veilig.

'n Heerlike verassing op die rand van 'n besige stad. Die landelike gevoel laat ons sommer onmiddellik laat tuis voel. Die eenhede is keurig versier met alles wat oop-en toe maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 @ Brainline se terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n plesier om u te ontvang.

7 @ Brainline
Fanie N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig.

Die kamer kort bedkassies en bedlampies. Daar is ook nie plek vir die vrou om grimering by te sit en doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie B
Gesin met klein kinders

Baie lekker, ruim, skoon en goed toegerus.

Coleen, baie vriendelike en behulpsaam. Baie lekker groot bed, als silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D

Baie mooi plek. Sal beslis weer daar oorslaap.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Gesin met tieners

Fantasties. Ongelooflike vriendelike gastehuis.

Geen moeite was gespaar om ons spesiaal te laat voel nie. Lieflike eenheid, baie ruim en besonders netjies. Dankie vir julle aandeel vir 'n gerieflike en lekker kuier in Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 @ Brainline se terugvoer

Baie dankie,
Dit was net 'n plesier om u te ontvang.

7 @ Brainline
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Veronicastraat 215, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf146e09b70dba05d632cb44b3451c0a9171ab492169d9fe938b1e393a679fd57855e2976f1d5e93b8c8e160be4fbc7702512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 215 Veronica Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.671679641576 28.237740597553