- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
7 @ Brainline is op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Montana geleë en bied lieflike selfsorg-eenhede, net 15 km vanaf Pretoria se middestad.
Daar is 8 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede het enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep kan word, koningingrootte-beddens en slaapbanke. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.
Elke eenheid is modern ingerig en het 'n privaat kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi en TV's met sekere DStv-kanale is ook in die eenhede beskikbaar.
7 @ Brainline is 1 km vanaf die Montana Crossing-sentrum en 2 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum en verskeie ander winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Coleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink 7 @ Brainline het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
215 Veronica Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang