+65
Selfsorg in Pretoria

7 @ Vanderschyff

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hazel-Ann E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Veilig, uiters netjies, vriendelike ontvangs. Ongelooflike verblyf. Uiters netjies, vriendelik ontvang met ope arms. Ons verkies om altyd daar te bly. Aanbeveling om vir seker by 7 @ Vanderschyff te gaan bespreek. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ons het ons student-dogter by Onderstepoort besoek, perfekte verblyf, naby kampus! Die beste ooit aan daardie kant van die berg. Veilige, pragtige woonbuurt. Wonderlike gasheer en gasvrou! Moes keer of ons het ingetrek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Johan en Elmien is wonderlike gaste, voel soos familie! Ons sien uit om hul weer hier te ontvang.

Jillian W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Our stay was pleasant, with warm and friendly hosts and a well-equipped place. What an awesome stay. The place was very neat and tidy and well equipped for our stay. The hosts are absolute gems, with the most warm and friendly welcome and duration of our stay. The place felt like home, very spacious with an amazing garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Thank you, I appreciate guests like you. Hope to see you again!

Simone D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Ons het baie lekker gebly. Netjies en veilig. Sal beslis weer kom. Baie lekker gebly. En veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie Simone, Was lekker om julle hier te gehad het.

Yolandie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly, baie dankie aan almal betrokke vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie, kom gerus weer.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Good. Our staff stayed at 7 @ Vanderschyff. They experienced no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie Melissa vir jou goed gemanierde en oulike personeel.

Theo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker gebly, pragtige en netjiese plek. Pragtige plek, baie spasie, netjiese kamers. Ons het ons tyd daar werklik geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nw O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Goed. Vriendelike ontvangs en dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie Nickie vir die bespreking hier by ons. Dit was 'n plesier om julle twee pasgetroudes hier te kon akkommodeer.

Gerrit M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, sentraal en skoon. Ons het in 'n noodsituasie verblyf benodig en was die gastehuis binne minute van waar ons dogter studeer (Onderstepoort). Nie alleen is die eienaars familie van ou vriende nie, maar is hulle gasvryheid en omgee vir ander mense baie sterk eienskappe wat die groot verskil gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dit was 'n plesier om sulke gawe gaste soos Gerrit en sy gesin te akkommodeer. Hulle is enige tyd welkom om weer te kom. Netjiese, vriendelike en bedagsame gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Van Der Schyff Street, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnEpecMN8KSpTKqGWRtDwyGGDxxMzxj9O4VFumwrXjDchbrgW36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 7 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687417524037 28.194542148479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang