LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
Selfsorg in Pretoria

7 @ Vanderschyff   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Geen nadelige kommentaar oor die verblyf nie. Verblyf is netjies en privaat. Veilige voertuigparkering. Voorstel, daar was nie kookfasiliteite nie. Beddens is almal in 1 kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Johan, dankie vir jou positiewe kommentaar. Jul het Eenheid A bespreek. Daar is 'n slaapbank in die leefarea, met 'n deur tussen die leefarea en slaapkamer. Die afslaan enkelbed is in die hoofslaapkamer, gewoonlik vir ouers en 'n jong kind. Jul kind is 10 jaar oud. Jul kon die beddegoed leefarea toe skuif of vir my gevra het om dit te doen. Jammer as jul ongelukkig was daaroor. Wat die kosmaak geriewe betref, daar is 'n elektriese braaipan, 'n broodrooster en 'n George Forman braaier en 'n mikrogolfoond. Jammer jul het dit onvoldoende gevind. Verder is daar alle eetgerei, plus 'n opwasbak met warm en koue water. As jul weer bespreek, probeer Eenheid B of C, daar is volledige kombuis geriewe. Vriendelike groete, Adrie

Francois V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Sakpas verblyf. Baie bevredigende verblyf. Die gasheer gaan altyd uit haar pad om te help en reëlings te maak. Tweede jaar wat ons as groep gebruik maak van die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel-Ann E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Veilig, uiters netjies, vriendelike ontvangs. Ongelooflike verblyf. Uiters netjies, vriendelik ontvang met ope arms. Ons verkies om altyd daar te bly. Aanbeveling om vir seker by 7 @ Vanderschyff te gaan bespreek. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Baie dankie, Hazel-Ann. Was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer.

Elmien S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ons het ons student-dogter by Onderstepoort besoek, perfekte verblyf, naby kampus! Die beste ooit aan daardie kant van die berg. Veilige, pragtige woonbuurt. Wonderlike gasheer en gasvrou! Moes keer of ons het ingetrek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Johan en Elmien is wonderlike gaste, voel soos familie! Ons sien uit om hul weer hier te ontvang.

Jillian W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Our stay was pleasant, with warm and friendly hosts and a well-equipped place. What an awesome stay. The place was very neat and tidy and well equipped for our stay. The hosts are absolute gems, with the most warm and friendly welcome and duration of our stay. The place felt like home, very spacious with an amazing garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Thank you, I appreciate guests like you. Hope to see you again!

Simone D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Ons het baie lekker gebly. Netjies en veilig. Sal beslis weer kom. Baie lekker gebly. En veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie Simone, Was lekker om julle hier te gehad het.

Yolandie S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly, baie dankie aan almal betrokke vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie, kom gerus weer.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Good. Our staff stayed at 7 @ Vanderschyff. They experienced no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adrie
7 @ Vanderschyff
Dankie Melissa vir jou goed gemanierde en oulike personeel.

Theo V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker gebly, pragtige en netjiese plek. Pragtige plek, baie spasie, netjiese kamers. Ons het ons tyd daar werklik geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Van Der Schyff Street, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnEpecMN8KSpTKqGWRtDwyGGDxxMzxj9O4VFumwrXjDchbrgW36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 7 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687417524037 28.194542148479
Soek in 'n groter streek