9 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Acacia Road, The Island, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
7 Acacia Die Eiland is 'n lieflike selfsorghuis in The Island in Groot-Brakrivier. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek op die Tuinroete.
Hierdie huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek, 'n kaggel en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n kuier-area met 'n kroeg, braaigeriewe en 'n onderdak-eetarea met 'n pizza-oond. Die verblyf is naby die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
An-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Acacia Road, The Island, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 Acacia Die Eiland het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Acacia Road, The Island, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang