LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Mc-Jason G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Was 'n fantastiese kuier gewees. Het 'n lekker naweek gehad in 'n veilige en skoon omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence O
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Lekker, stil en rustig. Dit was lekker om by 7 Cowrie te bly. Dis stil en rustig met 'n mooi uitsig oor die see. Sal weer daar inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Skoon en netjiese plek, ideaal vir 'n egpaar. Lekker gebly en gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die laaste dag het swaar gewees om te vertrek want ons gevoel kan ons maar langer. Ja, ons het die verblyf baie aangenaam gevind. Dit was regtig 'n rustige plekkie, sal nie omgee om volgende keer weer daar te kom ontspan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leonette
7 Cowrie
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ek sien uit daarna om julle weer te sien.

Gavin F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

Amazing great place to visit. Great place to stay at, welcoming, friendly peaceful place that was cosy and the view was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reona H
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.2
Apr 2026

Excellent. Yes, absolutely, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Bianka S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Okt 2026

The people were nice and always assisted. The view was good. There is not a good. The people were nice and always assisted. The view was good. There is not a good or shaded place for our car. The shower doors were broken, completely not there. But they let us check in earlier, that was nice. Also, the bathroom windows and room windows were unable to close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Fortuin B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2026

Die omgewing is definitief iets vir die oog met pragtige huise. Dis baie rustig. Ons het baie lekker gebly vir die paar dae.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leonette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Cowrie Circle, Tergniet, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7003be40d79a49eee496de5d8003c4a7d5371414f58c4d64473541887504e77fa62e2372ba7586e4cccd1573c4329a3bc6ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 7 Cowrie Circle Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.068531695406 22.18687081367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang