Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 Foreshore

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laurette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir 7 Foreshore
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petrus D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Enkelreisiger

Laurette het my verwelkom en was baie behulpsaam.

Langstrand is tussen Walvisbaai en Swakopmund, wat dit buite die geskarrel hou van die dorpe. 7 Foreshore is ideaal geleë teen die strand vir 'n strandwandeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie lekker rustige plek om goed te kan ontspan met 'n rustige nagrus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, sal weer gaan.

Dit was baie rustig en ons het baie welkom gevoel. Die eenheid was skoon en goed toegerus. Ons sal hom altyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, soon en modern.

Verrassende juweeltjie by Langstrand met vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetta V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelik verwelkom. Pragtige plek met alles in wat jy benodig. Stil en rustige verblyf. Eienaars is dierbaar en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadi C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadi C

Heerlik!

Netjies en goed toegeruste verblyf, vriendelike gasvrou en oulike honde! Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Worth the money. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra S

Aangenaam rustig en veilig.

Ideaal vir 'n paartjie. Die ligging is perfek. Jy het als wat jy nodig het om verblyf gerieflik en gemaklik te maak. Eienaars is Lieflike mense. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7 Foreshore se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Was lekker om julle te kon huisves.
Ek wil graag weet waarop ek kan verbeter en my gaste is al wat my daarmee kan help.
Voorspoedige en veilige 2121.
Groete,
Laurette

7 Foreshore
Dirk O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, aangenaam en stil, eienaar baie hulpvaardig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beata H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Beata H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en vriendelikheid sal weer boek.

Baie dankie dit was lekker, ons sal weer daar boek en om van julle gebruik te maak ek sal enige iemand aanbeveel om daar te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foreshore-straat 7, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARujC8A0UCzEVeSlg1n2paL5WkB7VbVOjeMslEsIiztj0pneOdJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Foreshore Street Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.83191 14.541777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem