+14

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Bato Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

7 On Bato is in Melkbosstrand geleë, 30 km vanaf Kaapstad en dis die poort tot die Weskus.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 en bied 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, en suite-badkamer en kombuisie.

Die kombuisie is met 'n induksiestoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur en gratis WiFi.

Die MyCiTi-bushalte is net 350 m ver. Die verblyf is 23 km vanaf die Durbanville-wynroete en daar is verskeie restaurante in Melkbosstrand se Kusweg beskikbaar, wat minder as 1 km van die eenheid af is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Courtenay T
Saam met vriende
5.0
Net lekker vibes. Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n vinnige stappie tot by die see. Die kamer was skoon, netjies en alle toerusting het gewerk. Sal...
Sien meer
Jan 2026
Judy M
5.0
Very relaxing! The unit is absolutely beautiful and the host is very friendly! Also, the unit is very close to the beaches and the cute...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Madlin R
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and tranquility at its finest. Very pretty and neat. Will stay there again. We really enjoyed our stay. The area is peaceful and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Matthew F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker weer, veilig en oorgenoeg strand en see. 7 on Bato was 'n lekker rustige langs die see kuier.
Jan 2025
Tersia D
Saam met lewensmaat
4.0
Baie lekker gewees. Baie lekker plekkie en skoon en netjies en gasheer baie vriendelik.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrihette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Bato Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 7 On Bato het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Bato Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32ac1874686458370c1c67168aa92730028554535b5f6ec042a602ec86dc6e0d11892b66d13ea9337d227db5cfb031b01212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Bato Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.71835 18.44645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang