LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Deon L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Sien hier bo. Ons het baie lekker gebly. Plek was mooi netjies en skoon. Veiligheid baie goed. Ligging was lekker naby aan waar ons elke dag moes wees. Kan 7 on Connor aanbeveel. Eienaar, baie vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir jou. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Briljant! Pragtige, skoon en veilige verblyf. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip G
1 nag
5.0
Okt 2025

Really enjoyed the stay, would highly recommend to others as well. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Sep 2026

Mooi, skoon en netjies. Baie mooi en ruim plek, keurige moderne dekor. Baie skoon en netjies. Veilige area naby aan winkels en Oranje Meisies skool. Ligte buite was af, ek dit was bietjie donker by oprit na huisie. Kon nie 'n skakelaar vind nie. Ek moes in die aande in en uit, en dit was te donker. Andersins het ek en my seun lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theo B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie netjies, perfek vir families van 4. Ons het baie lekker gebly, perfek vir families.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelrize E
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Home from home. Baie oulike, skoon en mooi eenheid. Jy voel dadelik tuis, alles wat jy benodig is daar, jy is sentraal geleë en is veilig. Dankie, dit was lekker om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Peaceful, comfortable and everything we needed. Well situated and equipped self-catering apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Perfekte verblyf vir gesin. Pragtige plek en baie goed geleë. Kamers stylvol en elektriese komberse 'n bonus in Bloem winter! Meer as genoeg spasie vir 'n gesin. Lekker braai-area en ten volle toegerus vir selfsorg. Kan hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer hier tuisgaan. Baie gerieflike gastehuis wat aan alle behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Beautiful, clean, safe. 7 On Connor is beautifully decorated and clean. We stayed there for a 'moms weekend' away, so we were 4 women. We felt safe, and it was easy to just lock up and go to attend our weekend activities (spa day).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Connor Street, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc5c2d81dae13906337c3e139dc371769fa2269b52d65572f2a5d9b4cdaf9fa7b22e707bfe529a2a1ad281fc622c5ebe68e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 7 Connor Street Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.1027912 26.210122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang