7 On Globe Accommodation
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Globe-straat 7, Graaff-Reinet, 6280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
7 On Globe Accommodation is 'n selfsorghuis sentraal in Graaff-Reinet, perfek vir 'n gesin of groep vriende.
Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede gedeelde badkamer het ook 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser in die opwaskamer. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, terwyl die sitkamer langsaan gemaklike rusbanke en 'n kaggel het. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en komplimentêre WiFi.
Verder spog die huis met 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Buite kan gaste die swembad, Lapa en buitebraai geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by 7 On Globe Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lara Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 9
Ligging
- Globe-straat 7, Graaff-Reinet, 6280, Noord-Kaap
- Gaste dink 7 On Globe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Globe-straat 7, Graaff-Reinet, 6280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom