+91
Gastehuis in Colesberg

7 On Grey Guesthouse

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir oornagverblyf of 'n naweekwegbreek saam met geliefdes.

Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met slaapplek vir 3, 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk en 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4. Die eenhede het koningingrootte-beddens en twee van die eenhede het driekwartbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met of 'n stort of 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Kamer 1 het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Kamers 2, 3 en 4 het elk 'n koffiestasie met 'n yskassie en Kamer 5 het 'n kombuis wat 'n enkelplaat-gasstoof het. Elke eenheid het 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Buite elke eenheid is daar privaat braaigeriewe. Die verblyf bied ook 'n groot tuin waar gaste kan ontspan, en veilige parkeerplek. Die verblyf is sentraal geleƫ en is naby winkels en restaurante.


DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Fritz H
5.0
Netjiese en goed toegeruste oorslaapplek. Sien sterre.
Apr 2026
Thys D
Saam met lewensmaat
5.0
Geen wekker nodig - die bure se hoenderhaan sal sorg dat jy nie laatslaap nie! Die woonstel en badkamer is ruim en bied 'n outydse sjarme. Bed se matr...
Sien meer
Apr 2026
Yolande G
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stop over between Cape Town and Johannesburg. Excellent location. Check-in easy. Spacious and clean unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Candice Theresa S
Besigheidsreis
5.0
Peaceful, clean, and welcoming stay with great hosts. We had such a lovely stay at 7 On Grey Guesthouse! Everything was clean, comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Merylin S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was goed, sal definitief weer by hulle bly. Baie lekker gebly, plek was baie goed en netjies.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 187

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink 7 On Grey Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b138e7c8a7fe712b990d59fa06c032c316d9d9b639763253cec31a105506d80f5d9014d476143d59c01657e3970e992c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang