7 On Hilltop
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergsig-laan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R3 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
7 On Hilltop is 'n lieflike selfsorghuis aan die voetheuwels van die Langeberge in Swellendam. Dit is naby die middedorp en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe, asook 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 87
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Bergsig-laan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergsig-laan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap