7 on Strauss
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Gert P - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect.
7 on Strauss se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Gert. Ek waardeer dit opreg. Dit was 'n voorreg om jou hier te akkommodeer en sal dit ook so wees in die toekoms.
Anriette L - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
7 on Strauss se terugvoer
Baie dankie, Anriette, vir jul resensie. Ek waardeer dit regtig baie en is so bly jul was gelukkig en tevrede. Dit was vir my 'n groot voorreg om jul hier te kon akkommodeer en wees verseker, ek sien uit na jul volgende besoek.
Voorspoed vir julle.
Rina
Barry F - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf om vars en uitgerus die volgende dag in die pad te val.
7 on Strauss se terugvoer
Baie dankie Barry vir jul positiewe terugvoer.
Ek waardeer dit regtig ontsettend baie en is baie bly dat jul uitgerus die volgende deel van jul reis kon aanpak. Alles wat mooi is vir jul lewenspad.
Antoinette V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie skoon.
7 on Strauss se terugvoer
Baie baie dankie, Antoinette. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon akkommodeer.
Ek glo ek sal julle in die nabye toekoms weer hier sien.
Natasha F - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, koel, rustig, stil.
Line G - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon, veilige en netjiese verblyf.
7 on Strauss se terugvoer
Baie baie dankie, Line. Ek waardeer die motiverende resensie. Ek is so bevoorreg en kan dit opreg sê, dat julle, en net so al my gaste, dit die moeite werd maak en dit is so lekker om julle hier te akkommodeer. Kyk mooi na julle self.
Vriendelike groete,
Rina
Kyla K - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon, goeie aandag aan detail. Kan 100% aanbeveel!
Lees meer7 on Strauss se terugvoer
Baie baie dankie Kyla vir jou motiverende resensie. Ek waardeer dit opreg en sien werklik daarna uit om jou weer in die toekoms hier te verwelkom.
Kayla H - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik. Ekstra effort deur eienaar!
Anoushka N - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable, friendly, homey.
7 on Strauss se terugvoer
Thank you so much for your review. I really appreciate it and am looking forward to seeing you again.
John K - Okt 2023
Algehele gradering
Uitsonderlike netjiese en goed ingerigte wooneenheid.
7 on Strauss se terugvoer
Baie baie dankie vir die motiverende resensie. Ek waardeer dit opreg. Dit was vir my 'n baie groot voorreg om jul hier te ontvang. Van jul aankoms tot en met jul vertrek was een groot belewenis. Ek sien baie daarna uit om jul weer hier te ontvang. Alles wat mooi is vir die toekoms.
Amanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en klinies skoon. Baie mooi.
7 on Strauss se terugvoer
Baie baie dankie Amanda vir die resensie. My gaste kom eerste en is jul terugvoer ontsettend motiverend.
Wees verseker ek waardeer dit opreg en sien uit na jul volgende kuier.
Ek is werklik ons Liewe Vader opreg dankbaar vir mense soos julle wat Hy op my pad stuur.
Vriendelike groete
Rina
Aron P - Sep 2023
Algehele gradering
A wonderful time and friendly owner.
7 on Strauss se terugvoer
Thank you to my guests for the review.
I really appreciate it and am also very thankful for guests like you coming along my road.
Kind regards
Rina
Vernon B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig met als wat jy nodig het.
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte plekkie!
Peter S - Jun 2023
Algehele gradering
Superb, friendly, helpful and kind hostess.
Hanlie E - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie diens! Dankie, Rina.
Alta A - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Super skoon en veilig!
Annette V - Feb 2023
Algehele gradering
Puik!
Sherry S - Des 2022
Algehele gradering
Tannie Rina is baie vriendelik, met voel dadelik tuis.
Marlene V - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese skoon en gerieflike plekkie om oor te slaap! Baie dankie, Rina, vir jou gasvryheid!
Marli V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap, baie netjies.
Lisa V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker, goed ingerig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strauss-straat 7, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom