7 Pygros Santorini
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
7 Pygros Santorini is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit bied 'n gedeeltelike see-uitsig en die kompleks is stapafstand vanaf die strand.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers elk 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eiland met stoele toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n sonnige stoep met 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam in die son kan geniet. Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 7 Pygros Santorini sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 5
Jaar gelys 7
Ligging
- Kusrylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusrylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom