Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 St Ives

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 3, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R413 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

7 St Ives is 'n oulike selfsorg-ateljeewoonstel in Uvongo aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die woonstel het direkte strandtoegang en 'n pragtige see-uitsig. Dit lei direk na 'n swembad-area wat volledig omhein is.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 klein kinders of 2 volwassenes en 1 tiener. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank wat slegs vir kinders geskik is.

Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n TV met Netflix en Disney+ in die slaapkamer en gaste kan ook by hul eie DStv Premium-rekening inteken via die TV-stroomboks.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet wat
'n uitsig oor die swembad en see het.

Die kompleks bied 'n swembad, 2 gemeenskaplike braai-areas en 'n speelarea vir kinders.

Die kompleks spog ook met 'n hek wat direkte toegang tot Uvongo-strand bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 St Ives sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 7 St Ives
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Ligging

  • Uvongo Beach-weg 3, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 St Ives het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 3, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c00cad417ee71e8f4835e32ef0f91f2d3f06886e7c1133b273e5d5bd4e0c59ed50c7a36a37e4ab7d555ceb3f7b9337948a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R413 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 3 Uvongo Beach Road Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.833761330483 30.395738403041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem