+25
Selfsorg in Doonside

701 Shangri-La

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R520.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

- Rook is verbode in die woonstel.
- Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir een voertuig en sleepwa. Ekstra parkeerplek is teen R30 per dag per voertuig onderhewig aan beskikbaarheid.
- 'n Wasmasjien is beskikbaar in die kompleks.
- Gaste moet asb. hul eie slimkaart saambring om DStv te kyk. Kabels word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Lagoon Road, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1OTg3ZDIwLWM2OTEtNGJlNC05NGI4LTg0NmViOTVlZjRiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.074319 30.872382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang