Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

702 Oyster Rock

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 174

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 702 Oyster Rock
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lindy P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy P
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon, netjies, baie gelukkig.

Skoon en netjies. Stapafstand van alles af! Fantastiese see-uitsig. Baie spesiale plekkie en sal dit beslis aanbeveel! Ons sien julle definitief weer! Ons het dit werklik geniet. Dalk een punt op verbetering: die WiFi-opvangs was glad nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik - genoeg ruimte en alles stapafstand.

Die matrasse in die hoofslaapkamers onsettend hard - aanbeveling dat hul mattress toppers opsit - het een van die ander beddens se duvet dubbelgevou om dit draagliker te maak. En dan die matte moet beslis vervang word met teëls. Vol vlekke en groot kolle - moes dit maar probeer miskyk het, maar as hierdie uitgesorteer is sal ons beslis terugkeer. En die ysmasjien het nie gewerk nie - bekend met sy werking het so een by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Gesin met klein kinders

Alles was skoon en ons het heerlik gerus met die mooiste uitsig

Ons het heerlik gerus en dit is loopafstand vanaf die strand en winkels. Was regtig 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babalwa M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa M
Saam met vriende

We had a great time.

We are already planning to book 702 Oyster Rock for our next holiday in Durban.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26714ee608c5d6bb77c4f412ec12622c1f6930e0ecbc69f3d86c0cc775d7c537a5949f8521c71f6c8764e7e71c2db2a6e442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.727684 31.086558
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem