709 Flamingo
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1150 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Daar word nie meer as 3 gaste toegelaat nie.
Rook is binne die woonstel verbode. Daar mag slegs buite op die balkon gerook word.
Die badhanddoeke mag nie op die strand gebruik word nie.
Daar is nie parkeerplek in die gebou nie, maar betaalde parkeerplek vir 1 kar net 'n blok weg, kan gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Regent-straat 5, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom