Shaka's Rock Akkommodasie by 71 The Beacon Sea View Unit | LekkeSlaap
+47

71 The Beacon Sea View Unit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 92, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

71 The Beacon Sea View Unit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is. Die woonstel is op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, 210 m vanaf Thompson se strand en getypoel.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat ideaal is vir 2 kinders. Die eenheid het bad- en stortgeriewe.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met DStv en plafonwaaiers. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die woonstel het 'n beskutte stoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Die stoep lei na 'n grasperk vanwaar mens 'n lieflike see-uitsig het. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by 71 The Beacon Sea View Unit sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ocean-rylaan 92, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 92, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGIfOjcggnZCDsllcu6ktVAT3Kd6dQWrp4trap6Rhmp6bWyP7H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 92 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -29.520327050659 31.226381512998
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za