2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31b Heerengracht Boulevard, 71 Trafalgar Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
71 Trafalgar is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Dit is gerieflik naby die CTICC, Kunstekaapteater, kroeë, restaurante en die sakekern.
Dié stylvolle ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die Two Oceans-akwarium, V&A Waterfront, DHL-stadion of Tafelberg se kabelkarretjie besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Maile Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31b Heerengracht Boulevard, 71 Trafalgar Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 71 Trafalgar het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31b Heerengracht Boulevard, 71 Trafalgar Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang