Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 Canal Road

Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 R2 380 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

72 Canal Road bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakhuis op die hoofkanaal in St. Francisbaai. Die ligging bied maklike toegang tot die strand en plaaslike restaurante.

Hierdie smaakvol gemeubileerde huis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 2 sitkamers, 'n eetarea en 'n kombuis. Die vierde slaapkamer is aangrensend en apart van die hoofhuis. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Elke sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het 'n swembad, 'n lapa en 'n privaat jetty met toegang tot die kanale, en genoeg parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 72 Canal Road sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir 72 Canal Road
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 4

Ligging

  • Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink 72 Canal Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R2 380
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal-weg 72, Sea Vista, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd40533d84aa37cd501b4b4065f3aa2e9737a9904c2413c918cb091c8e9737f97c682b124e81de439501883f2a490c0dce2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 380 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 72 Canal Road Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.144491371469 24.83148661898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem