Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 on Arnold, Observatory, Kaapstad, 7925 , Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 067 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
72 on Arnold is 'n selfsorgeenheid met 'n pragtige berguitsig in Observatory, Kaapstad. Dit is net 5,4 km vanaf die KIKS en ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n klein tafel met 2 stoele. Daar is ook 'n TV met stroomdienste en gratis WiFi.
Die woonstel het 'n stoep buite en gaste kan ook in die tuin ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die verblyf is naby Kirstenbosch Botaniese Tuin wat net 7,7 km ver is. Die V&A Waterfront is net 8,4 km van die verblyf af en die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat net 15 km van die verblyf af is.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Sisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 72 on Arnold, Observatory, Kaapstad, 7925 , Wes-Kaap
- Gaste dink 72 on Arnold het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Observatory Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 on Arnold, Observatory, Kaapstad, 7925 , Wes-Kaap