72 Sea Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
72 Sea Lodge is 'n selfsorgwoonstel op die sewende verdieping van die veilige Sea Lodge-kompleks in Umhlanga.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n platskerm-TV.
Daar is 1 beskutte parkeerplek en nog onbeskutte parkeerplekke beskikbaar. Die Sea Lodge-kompleks het ook 'n swembad en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by 72 Sea Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 72 Sea Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom