4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 73 Beach Road, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
73 on Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Van Ryneveld, Strand. Dit spog met 'n panoramiese see-uitsig en is net oorkant die pad van die strand, dit is die ideale opsie vir 'n kuswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elkeen van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Strand is langs die Valsbaai-kuslyn geleë en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, soos 'n uitgestrekte strand, watersport, staproetes, wynproe op die Stellenbosch-wynroete, gholf, Strand Waterworld en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Desigan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |