LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christo B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Lekker blyplek in 'n veilige kompleks met alles wat nodig is. Blyplek is baie goed toegerus met alles wat nodig is in 'n kombuis. Veilige blyplek en is goed geleë - stapafstand van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Lovely. I absolutely loved my stay here! From the moment I arrived, I felt welcomed. The accommodation was spotless, comfortable, and had such a warm, homely atmosphere that made it easy to relax after a busy day. Everything was well maintained, thoughtfully prepared, and had everything I needed for a comfortable stay. It was peaceful, cosy, and truly felt like a home away from home. It was the perfect place to stay while visiting Durban, and I couldn't have asked for a better experience. I would definitely stay here again and highly recommend it to anyone looking for a clean, welcoming, and comfortable place to stay. Thank you for your wonderful hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Dit was besonders lekker. Het alles terdee geniet. Baie lekker gebly. Alles was perfek. Sal vir seker weer gaan. Uitsonderlike uitsig en sonsopkoms. Baie dankie, ons waardeer julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome. Ons het baie lekker gebly. Was baie rustig en mooi. Ons volgende vakansie is definitief weer by Eden Sands.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Baie skoon en netjies, stil en rustig. Sal weer boek om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker vakansie. Baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel. Loopafstand vanaf strand en lekker swembad. Skoon en netjies en baie veilig. Eden Sands het wel gemeenskaplike braai geriewe, maar net 'n voorstel vir iemand wat bietjie meer privaatheid geniet, stel ek voor dat die eienaar vir die eenheid 'n braaier aanskaf soos die ander eenhede. Let wel, buiten die braai geriewe het ons baie lekker gebly en sal beslis weer bespreking hier maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie O
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Heerlik! Skoon verblyf in 'n netjiese kompleks. Met alles wat nodig is. Pragtige uitsig oor die see. Dankie 75 Edensands!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Lekker. Baie geniet rustig en netjies. Net parkering is baie moeilik met op- en aflaai van bagasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kim B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Beautiful place, child friendly. This was a great place to take the family. The kids loved the beach and playing in the waves. It was easy to access the beach. We are looking at going back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie S
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Heerlike gesinsvakansie. Ons het oorspronklik bespreek vir 2 volwassenes, 1 tiener en 1 kind. Weens omstandighede moes ek versoek dat 2 additionele tieners ook kan saam kom. Die eienaars was baie tegemoedkomend daarmee. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Bespreek

42 Middelton Road, Eden Sands 75, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28c78d6585ff2b6c282848224d4b0be75c01f6b93fd9a78f98c06a01f5397577be23c5f20b9a11bd87c8df5e4567ab507501?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 42 Middelton Road Eden Sands 75 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 08:00 -30.099757 30.85875

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang