75 on Protea
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,200.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Laat inklokfooi sal gehef word.
'n Eenmalige skoonmaakfooi by vertrek sal ingesluit word in die finale faktuur. Om te kwalifiseer vir ons gratis weeklikse skoonmaak en linneverandering, moet u bespreking vir 14 dae of langer wees, en die diens sal op die 6de of 7de dag van u verblyf plaasvind.
As u addisionele skoonmaak tydens u verblyf wil reël, op u eie koste, stel asseblief die kantoor 48 uur vooruit in kennis deur ons te kontak, en ons sal 'n kwotasie volgens u vereistes verskaf.
Skakel ons plaaslike Toerismekantoor vir meer inligting oor opwindende aktiwiteite, plekke om te eet en die beste wynproeë wat ons area bied.
Ons versoek dat die persoon wat bespreek het, die persoon is wat inklok.
'n Geldige identiteitsdokument sal by inklok versoek word en 'n gastekontrak sal geteken word.
Nie meer as die aantal mense wat bespreek en ingeklok is, mag op die eiendom oornag nie.
Besoekers is slegs volgens spesiale reëling.
Geen steurnis vir die bure word toegelaat nie.
Moet asseblief geen items van die eiendom verwyder nie.
Rapporteer asseblief enige skade wat tydens u verblyf plaasvind.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Protea Drive, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang